Lys van Vlaamse skilders

Hieronder volg 'n Lys van Vlaamse skilders, met plek en datum (somtyds geskatte) van geboorte en sterfte ingevolge die patronimikum, vadersnaam of afstammingsnaam, en gegroepeer volgens eeu van geboorte. Dit sluit skilders soos Rubens in (van, of meestal aktief in, die Suid-Nederlande, en dek ongeveer die area van moderne Vlaandere en Wallonië). Vir skilders van die Noord-Nederlande (soos bv. Rembrandt), sien die Lys van Nederlandse skilders.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search